Pous Clemens XII

Pous Clemens XII
Geboortenaam Lorenzo Corsini
Pontifikaat begin 12 Julie 1730
Pontifikaat eindig 6 Februarie 1740
Voorganger Benedictus XIII
Opvolger Benedictus XIV
Gebore 7 April 1652
Florence, Groothertogdom Toskane
Sterf 6 Februarie 1740
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Clemens

Clemens XII was die 246ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 9 jaar, 6 maande en 26 dae, van 1730 tot 1740. Hy is veral bekend vir die bou van die Trevi-fontein en die nuwe fasade vir die Sint Jan van Laterane basiliek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search